Nuus

nuus-header


Hier is al ons interwyklike aksies vir die jaar. Kliek gerus op die artikels onder om meer uit te vind.

 

Op Paas Sondag gaan al SA Gemeente se wyke regoor Engeland almal saam 'n spesiale diens hou en ook lekker smul aan potjiekos na die tyd by ons Guildford wyk.
SA Gemeente Makietie is ‘n fees vir jou, jou gesin en jou vriende! Jy word uitgenooi om ‘n hele naweek lekker saam met die SA Gemeente familie te kuier soos net Suid Afrikaners dit kan doen! Daar is ‘n opsie om die hele naweek te kamp en te fees; of om...
Die kerk en elke gelowige het gereeld nodig om seker te maak dat ons seker is van wat ons glo of in ander woorde, dat ons verhouding met die Here gesond is! So maklik skuif ons Christus en Geloof en die Woord uit die kern van ons godsdiens uit...
RSS Feed for latest articles