Guildford - Suidwyk

Guildford

Leraar: Dr Sebastiaan Van Dyk
 
Ons eredienste begin om 10:00 elke 2de en 4de Sondae van die maand by Kings College, Southway, Guildford GU2 8DU

Kliek hier vir ons webtuiste met meer inligting ons kerk en aktiwiteite.