Mannekamp

Middellande Manne Naweek
Datum:  27-29 April 
Tema: Manne van God

Kom kuier saam by The Poplars, Bromsberrow Heath, Ledbury, Herefordshire, HR8 1QY. Die koste beloop £70 per persoon vir die naweek. Alle etes en slaapplek is ingesluit. Die manne ontmoet mekaar Vrydagaand. Saterdag en Sondag is daar baie tyd om saam te bid, te leer en te ontspan.

Vir enige navrae kontak vir Frans Hamman by  fhamman@gmail.com. Moet dit nie misloop nie!

Bespreek jou plek hier  -https://sagemeente.wufoo.eu/forms/middellande-manne-naweek-2018/