Tienerkamp

 
“Jy gaan geleentheid kry om heerlik saam met ander SA tieners te kuier, bande te smee, te groei in jou geloof, vrae te vra, en …. 'n hindernisbaan aan te durf.
Daar is ook “high ropes”, ‘n warm binnenshuise swembad en ons gaan saamkuier rondom ‘n kampvuur.”

Hier is meer besonderhede:

Adres: CARROTY WOOD, Higham Lane, Tonbridge, Kent, TN11 9QX (Google Maps)
Kostes:  £25 p/p en ook £13.40 vir High Ropes
Navrae: suidwyk@sagemeente.com
Telefoon: 01372 276 743

Bespreek jou plek hier