Paasete 9.4.23


Ons het 'n gesamentlike erediens by Guildford vir al drie ons wyke. Daarna kuier ons lekker saam rondom 'n heerlike Paasete.


Spyskaart: Pulled pork met broodjie, groente, twee slaaie en nagereg. Bring aub eie drinkgoed en glase. 

Koste: Volwassenes: £15.00, Kinders 5-10 Jaar:  £8.00, Kinders 0-4 jaar: gratis.  Bespreking en betaling moet aub vooraf gedoen word - kliek hier.

Vir meer inligting kontak: suidwyk@sagemeente.com