Gebedsversoeke 

gebed-header


Dit is ‘n opdrag van God om vir mekaar te bid en mekaar se laste te dra.  Maar om vir mekaar te bid beteken ook om saam op hierdie pad agter die Here aan te stap en mekaar te help en prakties te ondersteun. 
 
Ons gebedspan wil graag vir ons gemeente en gemeentelede se spesifieke behoeftes bid. Kontak dus asseblief jou wykskantoor of dominee met hierdie versoeke en ons onderneem om vir jou te bid en ‘n pad saam met jou te stap.
 
Indien jy op die oomblik in die VK woon en nie lidmaat is van ons gemeente nie en voorbidding nodig het, kontak gerus die verskillende kantore soos volg: 
-          Noord van Londen – ds Andre by andre@sagemeente.com
-          In London – ds Rian by rian@sagemeente.com
-          Suid van Londen – ds Ferdie by ferdie@sagemeente.com