As gevolg van die Corona Virus, word ons as gemeente ook geraak. Ons eredienste word beinvloed. Gaan kyk by jou verskeie besoekpunt vir die nuutste inligting.